Hier is die foto van die scooter, dis 'n SunDiro 90cc hy het 10775km op die klok..






Wel ek self weet nie, maar het gehoor binne kort sal ons hoor..Stephan wrote:
GR
WAT DINK JY IS DIE KANS DAT DIE BAAN GAAN GEWETTIG WORD? WANNEER? EK HET OOK BY IEMAND GEHOOR DAT DIT GAAN GEWETTIG WORD EN DAT DIE REGERING GROOT GELD SPANDEER HET AAN STUDIES ENS?
GROETE
Oh jis Foxcreek hulle is op jou!!tafjak wrote: Wonder wie gaan nou hierdie foto's vir wat gebruik?





Hier is 1 van die honde wat soos julle se van al daardie komponente aanmekaar gesit is, ouers 2 uitstaande jagters naamlik; Vaer: Sloet en Moer: Roxy, van Stefan Pienaar (Slangfontein Boerwindhond Stoet)KAMAKASI wrote: Best greyhound
As you know I only speak english when cornered! Eerstens wil ek jou net asb komplimenteer op die wyse waarop jy baie suptiel jou jag pristasies oordra,ek en stephan het al die voorreg gehad om saam die man te jag. S.A boerwindhonde is my allrounder en eerste liefde!jag verskeidenheid,spoed,stamina en in die woorde van n skrywer strapp:?HART!?





