Roovoels en Valkenierskap

Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Roovoels en Valkenierskap

Post by Beyers »

Wolffe
http://www.safalconry.org.za/index.html

If in the Eastern Cape Contact Allan Harvey 0823751386

Beyers
User avatar
Kleinpiet
Full Member
Full Member
Posts: 142
Joined: Thu Jun 30, 2011 5:40 pm

Re: Roovoels en Valkenierskap

Post by Kleinpiet »

Ek sien julle het lanklaas oor die topic gepraat maar ek is nuut en probeer maar opvang.  Hier by my kom nou so sporadies weer aasvoels voor.  Die laastes wat ek van weet het in die vroee tagtigs hier verdwyn.  Seker 'n positiewe teken dat gif nie meer gebruik word nie.  As ek weer kry sal ek probeer 'n foto neem.  Ek's nie juis 'n kenner om te se watter soort dit is nie.
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Roovoels en Valkenierskap

Post by Beyers »

Piet Neem fotos en gps koordinate stuur dit aan Gerhard Verdoorn. Hy sal baie bly wees om sulke nuus te hoor
Post Reply