Page 21 of 30
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Posted: Mon Jan 15, 2024 8:31 am
by TFDADD
Die Uni-Wheel ontwikkeling deur Hyundai is reeds voorheen hier vermeld.
Hierdie artikel bied meer visuele onderdeel verrigting van die unieke produk en voordele daaraan verbonde vir toekomstige EV's en ook ander vervoermiddele.
Hyundai’s Uni Wheel
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Posted: Mon Jan 15, 2024 9:31 am
by LUAN
"Rental car company Hertz said it will be selling approximately 20,000 of its electric vehicles.
According to Hertz, electric vehicles depreciate more and have higher costs associated with damages.
Hertz will be dumping nearly one-third of its total E.V. fleet and will be using the money from those sales to buy more gas-powered vehicles."
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Posted: Mon Jan 15, 2024 4:26 pm
by TFDADD
Post by LUAN » 15 Jan 2024 09:31
"Rental car company Hertz said it will be selling approximately 20,000 of its electric vehicles.
According to Hertz, electric vehicles depreciate more and have higher costs associated with damages.
Hertz will be dumping nearly one-third of its total E.V. fleet and will be using the money from those sales to buy more gas-powered vehicles."
Eensydig geselekteerde, negatiewe sogenaamde aanhalings (" ... ") uit berigte in plasings, wat nie die volledige oorspronklike berig weergee nie, skep wan-persepsies by lesers.
Gee lesers ten minste die geleentheid om die onderliggende redes en oorsake van die situasie vir hulself te evalueer - soos bv. die volgende kommentaar en nog andere ook, op Hertz se besluit:
What Bloomberg Intelligence Says:
“Hertz recorded elevated costs from its EV fleet in 2H23. Management said the reversal could boost free cash flow by $250-300 million in 2024-25 and improve corporate Ebitda, but we see the reshuffling as material growing pains.” — Jody Lurie, BI senior credit analyst.
Earnings Boost:
The plan to unload EVs should improve Hertz’s cash flow and earnings this year and next. By year-end 2025, the company expects improved financial results driven by higher revenue per day and lower depreciation and operating expenses.
Lees volledige artikel hierna om ten volle ingelig te wees oor die redes vir Hertz se besluit -
Major car rental company sells 20000 electric cars
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Posted: Mon Jan 15, 2024 9:00 pm
by LUAN
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Posted: Tue Jan 16, 2024 8:44 am
by Capt. Yoda
Nee wat hulle verkoop hul karre omdat niemand EVs en veral 2nd hand EVs wil koop nie, daar is orals artikels daar oor nie omdat hul "cash flow" wil he nie.
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Posted: Tue Jan 16, 2024 9:20 am
by Lategan1
Bates wat vinniger waarde verloor, negatiewe impak op Balansstaat.
Bo-normale onderhoudskoste, negatiewe impak op Inkomstestaat.
Die motivering met redes maak saak om beter inkomste voort te bring, al dan nie. Die res is “spinning”.
Hierdie toon dat dit nog langpad is.
Lyk of Audi hybrid Dakar kan wen!
Beste.
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Posted: Tue Jan 16, 2024 11:36 am
by savage(P Coetzer)
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Posted: Tue Jan 16, 2024 2:50 pm
by Geno
Lategan1 wrote: Tue Jan 16, 2024 9:20 am
Lyk of Audi hybrid Dakar kan wen!
Ons gaan nooit die einde daarvan lees hier op die forum nie

Re: EV's - Elektriese Voertuie
Posted: Tue Jan 16, 2024 3:46 pm
by savage(P Coetzer)
Ek hoop daar buite is iewers n ev forum waar die meerderheid lede absoluut keelvol is vir die een lid wat die heeltyd jag en skiet plasings maak.
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Posted: Tue Jan 16, 2024 4:00 pm
by Capt. Yoda
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Posted: Tue Jan 16, 2024 5:11 pm
by TFDADD
Lategan1 wrote: ↑16 Jan 2024 09:20
Lyk of Audi hybrid Dakar kan wen!
by Geno » 16 Jan 2024 14:50
Ons gaan nooit die einde daarvan lees hier op die forum nie

Gelukkig vir jou/julle, ag ek nie 'n 'hybrid' as 'n volwaardige EV nie

Re: EV's - Elektriese Voertuie
Posted: Tue Jan 16, 2024 5:21 pm
by TFDADD
But important changes are happening off-road as well on construction sites, on farms and in a variety of similar applications that require bigger machines to get the job done — the use of battery-powered heavy equipment like excavators and wheel loaders.
Off-road electric equipment
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Posted: Tue Jan 16, 2024 6:26 pm
by Capt. Yoda
Ek het al baie goed op die internet gelees. Wys my eers die EV Taxis in JHB dan kan ons praat
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Posted: Wed Jan 17, 2024 8:11 am
by Geno
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Posted: Wed Jan 17, 2024 8:13 am
by Riaan Kriel
https://www.citizen.co.za/motoring/hert ... and-drops/
Ek voorsien dat meer maatskappye in die sektor die voorbeeld gaan volg sowel as dat motorvervaardigers ook steeds in die medium termyn nie veel gaan afskaal in hulle produksie van die gewone binnebrand engins nie
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Posted: Wed Jan 17, 2024 3:33 pm
by TFDADD
Tesla Optimus Folds Clothes! …
Optimus is Tesla se "human robot" wat selfs 'n hemp blitsig vinnig en netjies kan opvou.
Interestingly, I first noticed this tweet on a motorsport forum, and the person’s take on it was not great, as was the take of the first responder, and the third responder. Of course, forums are full of complaints, ..... .....

Re: EV's - Elektriese Voertuie
Posted: Wed Jan 17, 2024 6:58 pm
by Diesel Dog
Dit moet nogal 11.1.11 wees
https://youtu.be/I1P_CAysCS8
DD
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Posted: Thu Jan 18, 2024 8:11 am
by Capt. Yoda
Hulle moet maar n Starbucks Latte gaan koop en wag vir die son om uit te kom of boycott hulle nog vir Starbucks, ek weet ok nie meer nie
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Posted: Fri Jan 19, 2024 10:15 am
by TFDADD
Geen bekommernis oor beurtkrag vir hierdie EV kopers in Suid Afrika nie, om nie eers te praat van koue weer nie - ons het en sal nooit -25 en selfs laer grade C hier bereik nie
BEV sales in RSA for 2023
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Posted: Fri Jan 19, 2024 1:48 pm
by savage(P Coetzer)
Dis awesome nuus!!! Meer diesel vir my!!
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Posted: Sun Jan 21, 2024 9:56 am
by savage(P Coetzer)
Duidelik het volvo so baie vertroue in ev’s dat hulle polestar op n NUL waarde het….. Hierdie het so bietjie soos melk verouder.
TFDADD wrote: Thu Aug 31, 2023 3:32 pm
A little bit more about the Volvo-owned Polestar concept sports car.
Concept brought to life as the Polestar 6 LA
Volvo pak die SA stygende vraag na EV's nou behoorlik aan met selfs nuwe Gewaarbogde Toekomstige Waarde EV finansiering aanbiedinge -
dit behels kortweg die volgende:
GFV of 'guaranteed future value' is 'n waarde wat hulle waarborg hulle sal betaal indien jy die EV inruil in die toekoms, natuurlik onderhewig aan bepalings en voorwaardes wat hulle stel.
Dit is 'n duidelike bewys van hoeveel vertroue Volvo in hulle EV's se vermoeëns en gehalte het
Lees alles daaroor hierna -
“Local demand for EVs continues to gain momentum. The extension of our guaranteed future value offering gives more South Africans the opportunity to get behind the wheel of an electric SUV,” says Greg Maruszewski, Volvo Car South Africa Managing Director.
Dalk kom die Polestar 6 LA ook iewers aan die beurt.
Local demand for EVs continues to gain momentum.
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Posted: Sun Jan 21, 2024 9:56 am
by savage(P Coetzer)
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Posted: Sun Jan 21, 2024 10:18 am
by Diesel Dog
Ek dog die brand probleem is sommer bangmaak stories
https://youtu.be/AIXTP-TgPEw
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Posted: Sun Jan 21, 2024 7:05 pm
by TFDADD
by Diesel Dog » 21 Jan 2024 10:18
Ek dog die brand probleem is sommer bangmaak stories
Dit is eintlik bangmaak stories, deur ouens wat floreer op oordrewe negatiewe gegewens oor alles wat nuut is of wat hulle bron van inkomste bedreig, wat na vore kom en die mark betree.
Talle kere is nou al hier berig oor vordering wat gemaak word in die battery tegnologie wêreld, soos weer hierna, maar steeds bly die doemprofete op die geringste voorval, die wêreld op loop jaag.
Die brandstof van binne brand enjins kan nooit tegnologies ontwikkel word sodat dit nooit ooit weer kan brand nie
Dít terwyl die EV's se "brandstof" - batterye - wél baie naby aan daardie ontwikkelingsvlak is in die nabye toekoms.
Solid state battery EV technology
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Posted: Tue Jan 23, 2024 12:51 pm
by Gerhardu