Brandsiek Jakkals
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Brandsiek Jakkals
Ek het Vrydagmiddag hierdie jakkalsteef tydens 'n dagroep geskiet. Kyk bietjie mooi hoe is haar hare af en let op hoe is die ore sulke korste van die siekte. Sy was nog heel op en wakker en het op 'n lekker drafstappie ingekom. Sy was uiterlik so gehawend dat ek eers gewonder het of dit 'n rooijakkals kan wees, van ver het sy amper soos 'n aardwolf gelyk. Ek moes mooi kyk na die kop en bek vorm om seker te maak dis jakkals se kind.
Groetnis
Johan
NS: Geno was so gaaf om vir my die foto's hier by te las.........dankie Geno!!
Groetnis
Johan
NS: Geno was so gaaf om vir my die foto's hier by te las.........dankie Geno!!
Where He leads me I shall follow!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Brandsiek Jakkals
Geno kom in Geno kom in 
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Brandsiek Jakkals
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Jacka ... ndsiek.jpg[/img]
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Jacka ... dsiek2.jpg[/img]
[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Jacka ... dsiek2.jpg[/img]
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Brandsiek Jakkals
Dit lyk verseker ook na 'n sieke daardie Geno.
Where He leads me I shall follow!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Brandsiek Jakkals
Prohunt en Geno
Se nou net vir my, as jakkals so lyk laai jy hom op jou bakkie of los jy die teef net daar?
Groete
Jaco
Se nou net vir my, as jakkals so lyk laai jy hom op jou bakkie of los jy die teef net daar?
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Brandsiek Jakkals
Oom Johan,
In watse area is die teef geskiet?
Ek sal die brakkie maar net daar los, en re?l dat die plaasvolk hom kom brand.
Groete,
Eugene
In watse area is die teef geskiet?
Jakes,Jakkalsgat wrote: Prohunt en Geno
Se nou net vir my, as jakkals so lyk laai jy hom op jou bakkie of los jy die teef net daar?
Groete
Jaco
Ek sal die brakkie maar net daar los, en re?l dat die plaasvolk hom kom brand.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Brandsiek Jakkals
Hallo Jaco,
Ek het die teef met 'n tou agter aan die bakkie gehang en by 'n asgat gaan weggooi. Die hoofrede was omdat ek haar naby 'n wildsuiping geskiet het en ek haar nie daar wou los om dalk nog diere met die siekte aan te steek nie.
Groetnis
Ek het die teef met 'n tou agter aan die bakkie gehang en by 'n asgat gaan weggooi. Die hoofrede was omdat ek haar naby 'n wildsuiping geskiet het en ek haar nie daar wou los om dalk nog diere met die siekte aan te steek nie.
Groetnis
Where He leads me I shall follow!
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Brandsiek Jakkals
Geno,
So 40km anderkant Mafikeng na Stella se kant.
So 40km anderkant Mafikeng na Stella se kant.
Where He leads me I shall follow!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Brandsiek Jakkals
Dankie vir die antwoord manne.
Wou net se ek vat nie met my hanne aan hom nie en hy ry nie op my bakkie nie, miskien nog met die drywer sin en dan sal hy self ma moet loop tot by die naaste stort ook. Ek is seker van daai goed kan op 'n man klim
.
Groete
Jaco
Wou net se ek vat nie met my hanne aan hom nie en hy ry nie op my bakkie nie, miskien nog met die drywer sin en dan sal hy self ma moet loop tot by die naaste stort ook. Ek is seker van daai goed kan op 'n man klim
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Brandsiek Jakkals
Jaco,
Ek wou nog noem dat ek die pote met my mes gesny het en toe ek netnou so sit en biltong eet onthou ek dat ek nog nie die mes gewas het nie...

Ek wou nog noem dat ek die pote met my mes gesny het en toe ek netnou so sit en biltong eet onthou ek dat ek nog nie die mes gewas het nie...
Where He leads me I shall follow!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Brandsiek Jakkals
Pro
Hoe gril ek nou!
Kook die mes vir 2 dae in dettol water en maak seker jy vat 10 druppels Dettol saam met Coke om jou ingewande ook skoon te kry
Stuur die res van al jou biltong na my toe sodat ek dit kan ontleet
Groete en sterkte
Jaco
Hoe gril ek nou!
Kook die mes vir 2 dae in dettol water en maak seker jy vat 10 druppels Dettol saam met Coke om jou ingewande ook skoon te kry
Stuur die res van al jou biltong na my toe sodat ek dit kan ontleet
Groete en sterkte
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Brandsiek Jakkals
Jaco,
Lyk my jou leuse onderaan jou profiel byt jou hierdie keer
"SKIET WAT JY EET EN EET WAT JY SKIET"

Lyk my jou leuse onderaan jou profiel byt jou hierdie keer
"SKIET WAT JY EET EN EET WAT JY SKIET"
Where He leads me I shall follow!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Brandsiek Jakkals
Johan
Moet vir jou se jy kan dalk reg wees.
Groete
Moet vir jou se jy kan dalk reg wees.
Groete
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Brandsiek Jakkals
Johan
Ek het dit so pas verander
Groete
Jaco
Ek het dit so pas verander
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Brandsiek Jakkals
Brandsiek word veroorsaak deur n meit wat op die vel voorkom.
As die dier onder stress is begin die simptome.
Brandsiek of Mange is een van die natuur se maniere van beheer.
As die dier onder stress is begin die simptome.
Brandsiek of Mange is een van die natuur se maniere van beheer.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Brandsiek Jakkals
Dankie Gerhard

Groete
Jaco
Ek het dit ook so maar nou wonder ek net behalwe vir 'n bakkie met skietstoel op wat laat jakkals nog stresGerhard wrote: Brandsiek word veroorsaak deur n meit wat op die vel voorkom.
As die dier onder stress is begin die simptome.
Brandsiek of Mange is een van die natuur se maniere van beheer.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Brandsiek Jakkals
Meskien die volgende...Jakkalsgat wrote: Dankie Gerhard
Ek het dit ook so maar nou wonder ek net behalwe vir 'n bakkie met skietstoel op wat laat jakkals nog stresGerhard wrote: Brandsiek word veroorsaak deur n meit wat op die vel voorkom.
As die dier onder stress is begin die simptome.
Brandsiek of Mange is een van die natuur se maniere van beheer.
Groete
Jaco
Hoe jakkalse populasie + Min kos = Stress op die dier.
Ek het n ruk terug met Mpumalanga Nat Con gesels oor Brandsiek en hulle is nie gepla oor een of twee nie...
Maar as daar wel eweskielik n klomp geskiet word in n distrik wat brandsiek is moet hulle in kennis gestel word.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment