Jag 2014

Post Reply
Daneel
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm

Jag 2014

Post by Daneel »

Dag se almal.
Ek weet ek vr baie vroeg, maar ek will net nou al my dinge reg kry vir jag 2014.
Weet iemand van n plaas of 2 hier in die Oos Kaap waar ek nou al pryse sal kan kry vir volgende jaar se jag?
As dit moontlik is will ek Kudu, Eland, varke en BWB as "target" specie jag.

Baie dankie
Daneel
Daneel
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm

Re: Jag 2014

Post by Daneel »

Is daar nog niks pryse vir 2014 nie?
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: Jag 2014

Post by F.L.A.S.H »

Hi Daneel

hoopelik lyk my dinge beter volgende week (het redelike rof tyd agter die rug) dan maak ons plan om al die Oos Kaap Jaracal manne by mekaar te kry

ek is self opsoek na jag plek naby PE
Charles.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 323
Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm

Re: Jag 2014

Post by Charles.308 »

Probeer Hoeksfontein die ou se naam is Bennie, jy sal dit maklik kry op google, Pearston area.
Charles
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: Jag 2014

Post by F.L.A.S.H »

Dagse manne

kom ons kyk of ons nie nog paar please hier kan kry nie

my jag het deur geval en ek opsoek na n plek en ek seker daar is ook ander manne wat ook soek

mooiloop
Dave
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Jag 2014

Post by win270 »

Gebruik www.ibookdirect.com website. Kyk ook in plekke soos Landbouweekblad se geklassifiseerde advertensies en natuurlik jagtydskrifte soos SA Hunt / JAG, ens. Jy behoort baie leidrade te kry. Julle beplande saamtrek van Oos-Kaap jagters sal ook goeie inligting oplewer. Deel dit gerus met hierdie forum se lede ASB.

Hoop dit help.
Post Reply