Enige hulp en inligting sal waardeer word. Dankie
Musgrave 6mm met P14 aksie
- deserthuntr
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Mon Mar 03, 2014 1:44 pm
Musgrave 6mm met P14 aksie
Hallo al die manne. Hoop julle kan my help. Het my eerste bok met 'n 6mm (Musgrave loop op 'n P14 aksie) geskiet. Het toe onlangs vir my so 'n soortgelyke geweer aangeskaf, ook 'n 6mm met 'n P14 aksie en 'n musgrave loop. Die holf lyk soos die oorspronklike P14 kolf wat net afgewerk is. OP die loop staan nog: "Musgrave & Seuns" en die serial nommer is OB 4**93. Nou ek het verneem dat Musgrave se rekords en datums van vervaardiging nie meer beskikbaar is nie, maar kan iemand my dalk 'n ongeveer-datum gee van waneer die geweer so omgebou was? Dink die "Musgrave & seuns" op die loop maak dit nogal 'n ou geweer? Blykbaar is die geweer baie akkuraat, sal uitvind sodra ek my lisensie kry
Enige hulp en inligting sal waardeer word. Dankie
Enige hulp en inligting sal waardeer word. Dankie
CZ Varmint .308
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Musgrave 6mm met P14 aksie
Vra vir Daan Els wat daar gewerk het. Hy het so post waar jy kan vrae vra.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- swys
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Thu Jul 11, 2013 8:01 am
Re: Musgrave 6mm met P14 aksie
Beslis n ou geweer, post n foto dat ons kan sien hoe lyk hy
- deserthuntr
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Mon Mar 03, 2014 1:44 pm
Re: Musgrave 6mm met P14 aksie
Ja Swys, jy is nog jonk, vir jou is alles oud..... he he.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ Varmint .308
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
- Bees
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am
Re: Musgrave 6mm met P14 aksie
Ek het ook presies daai P14 aksie op my 7mm Rem Mag. Ek hoor dis van die beste aksies wat jy kry...myne is ook al so mooi blink gevat...
Geweer by my pa ge erf maar ek wil eintlik n 308. Ek het gewonder wat ek vir die 7mm RM sal kry as ek hom moet verkoop eendag.
Geweer by my pa ge erf maar ek wil eintlik n 308. Ek het gewonder wat ek vir die 7mm RM sal kry as ek hom moet verkoop eendag.
7mm Rem Mag
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Musgrave 6mm met P14 aksie
Ek dink die 6mm moet lekker skiet met daai aksie. Hoe akkuraat is hy?
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1870
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Musgrave 6mm met P14 aksie
Die naam sê vir my hy is nog gebou, voor die "Krygkor" oorname van Musgrave, waarskynlik nog onder Oom Ben Musgrave se hand. En ek verwag dat daai geweer uiters akkuraat moet wees. Die 6mm Mus op 'n P14 aksie, leen hom ook uitstekend to warmer ladings, as wat met 'n Lee-Enfield ombouing moontlik is. Hy kan verrigting gee, wat gaan grens aan die 6mm Rem. Laat weet tog asb hoe hy skiet.
