4x Gewere - Die realistiese beperkings uitdaging op sie Suid Afrikaanse Jagter

Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

4x Gewere - Die realistiese beperkings uitdaging op sie Suid Afrikaanse Jagter

Post by Stefan764 »

Sorry manne, mar tot hiertoe en nie verder nie!!  ;D

Kom ons maak die post so realisties as moontlik. Al die posts van net 2 gewere of beste all-rounder en en en en... help nie.

Ek dink om dit so realisties as moontlik te maak moet ons almal op gelyke speelveld sit en die landswet van 4 gewere vat. Kom ons vergeet van n oomnlik van versamelaars/toegewyde status ens en ons elke man se wat sy 4 gewere in sy kluis sal wees.

Daar is geen limits op nie, jy besluit self. Gaan jy groot wild iewers jag? Selfverdediging belangrik vir jou? Indien wel, handwapen of hael? Jag jy meer in vlakte of bos? Hoe jy ook al die 4x gewere wil aanwend, plaas dit hier!!

Stef se keuse:

1) 12br Haelgeweer ..........  met 30" loop vir voels jag, kleiduif skiet, selfverdediging in en om die huis

2) .243win ..........  vir jakkalse skiet en alle vlaktewild (Blesbok en kleiner) van 100m tot 300m

3) 7x64 Brenn ..........  vir alle groter vlaktewild (tot op Eland want ek het hom al so gejag) op lang afstande tot op 300m asook met waar koeels en minder spoed vir enige bosveld wild

4) 458 Lott ..........  vir alle groot en gevaarlike wild asook vir die elke nou en dan uitdaging in die bos op Wildebees/Eland/Gemsbok/Koedoe vir afstande tot op 80m en die korrekte lading

Nou ja toe manne, skree waar julle verskil en lat wai met julle 4x roere

Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: 4x Gewere - Die realistiese beperkings uitdaging op sie Suid Afrikaanse Jagter

Post by Robert »

1) 9mm CZ75 vir die crooks
2)12br s\s Voels , kleiduif en varkjag
3) .22lr omontbeerlik vir oefen, kleingoed skiet en kinders leer\speel,
4) .375h&h vir al die res

Hoop dit maak sin.

Robert
Oorwining deur opleiding
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1230
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: 4x Gewere - Die realistiese beperkings uitdaging op sie Suid Afrikaanse Jagter

Post by Sako75 »

Manne,

As ek van nuuts af mos begin sou ek dalk die volgende kies:

1.) 222Rem (Sako Vixen Deluxe of Sako Varminter)
2.) 270WSM (Sako Classic)
3.) 400H&H (soos bo)
4.) 12 Ga (soos bo)

Vanuit my huidige battery sal ek die volgende oorlos:

1.) 222 Rem
2.) 243 Win
3.) 7x64
4.) 9,3x74
Last edited by Sako75 on Sun Feb 13, 2011 5:33 pm, edited 1 time in total.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: 4x Gewere - Die realistiese beperkings uitdaging op sie Suid Afrikaanse Jagter

Post by spekieries »

.22 Long Vir oefen ens.
Dubbelloop 12 boor ? choke en 3/4 choke
.270 Winchester alle vlakte wild en ongediertes
9.3x62 Alle bosveld wild tot by buffel.
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: 4x Gewere - Die realistiese beperkings uitdaging op sie Suid Afrikaanse Jagter

Post by JOHANNIC »

As ons nou mag droom
1.  .22 virrie kinders
2.  6mm Rem AI
3.  338 WinMag
4.  505 Gibbs
Biebers
Need for speed >:D
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: 4x Gewere - Die realistiese beperkings uitdaging op sie Suid Afrikaanse Jagter

Post by Christo »

Stefan764 wrote: Stef se keuse:

1) 12br Haelgeweer ..........  met 30" loop vir voels jag, kleiduif skiet, selfverdediging in en om die huis

2) .243win ..........  vir jakkalse skiet en alle vlaktewild (Blesbok en kleiner) van 100m tot 300m

3) 7x64 Brenn ..........  vir alle groter vlaktewild (tot op Eland want ek het hom al so gejag) op lang afstande tot op 300m asook met waar koeels en minder spoed vir enige bosveld wild

4) 458 Lott ..........  vir alle groot en gevaarlike wild asook vir die elke nou en dan uitdaging in die bos op Wildebees/Eland/Gemsbok/Koedoe vir afstande tot op 80m en die korrekte lading

Mooi opsomming van my idee.

Die 458 sal maar ook net wees oor ek hom wil h?.
Die 243 dank ge"AI" , maar nie noodwendig.

Laaik daai kombo.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
jmb

Re: 4x Gewere - Die realistiese beperkings uitdaging op sie Suid Afrikaanse Jagter

Post by jmb »

Dit is darem regtig baie lekker dat 'n ou nie regtig hierdie besluite hoef te neem nie of hoe?

Ek jag nie jakkals nie so vir my sal ek begin met 'n 7mm.

1. 7x64 of 270 vir kleiner en medium wild wat maar ver ook kan wees.
2. 300 H&H vir alle ander wild wat ek gaan eet maar my nie kan eet nie. Met swaar punte ook sommer 'n gemaklike bosveld geweer.
3. 416 Rigby vir die res. Dis nou die wat my kan eet of vrektrap.
4. 12 Boor O/U vir jag en kleiduif.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: 4x Gewere - Die realistiese beperkings uitdaging op sie Suid Afrikaanse Jagter

Post by Hein M. »

Gewere,

.22Lr
243AI
8X57
357H%H

Persoonlike keuses...  Dit is net baie sleg om die .223 en 7X64Bren en 12Boor haelpomp uit te los.  So, ek sal eintlik 7 gewere verkies...

Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: 4x Gewere - Die realistiese beperkings uitdaging op sie Suid Afrikaanse Jagter

Post by James Wilson »

jmb, daai is nou n mooi kombinasie, ek sal daar niks kan by voeg nie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 4x Gewere - Die realistiese beperkings uitdaging op sie Suid Afrikaanse Jagter

Post by Wouter Roets »

Steef

Al wat ons hier gaan leer is dat vier roere te min is! Hoe kan n mens nie n pistool/rewolwer, nie n .22, nie n 12 boor haelgeweer, nie n 223, nie n 243, nie n ......., nie n 375, nie n 458 en so aan!
As ek moet kies en kaliber keuse/doppe is nie n faktor nie sal dit 40 S&W, 12 Boor O/U 28 duim, 6.5-284(40 Grade skouer) en 375 Dakota(40 grade skouer) en as dit gaan oor beskikbaarheid van doppe dan sal dit wees 9mm, 12 Boor O/U 28 duim, 243 AI en 375 AI.

Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: 4x Gewere - Die realistiese beperkings uitdaging op sie Suid Afrikaanse Jagter

Post by Jagtersdok »

243 AI
338 LM
375 AI
12 Semi auto vir speel en boewe
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
jmb

Re: 4x Gewere - Die realistiese beperkings uitdaging op sie Suid Afrikaanse Jagter

Post by jmb »

Stem saam ou Wouter. Dis hoekom ek mos gese het dat ons gelukkig nie by 4 hoef te bly nie. Net by handwapens het ek al .n 9mm BHP,SiG 226en H&K P7. Dan het ek 'n 10mm  Colt Delta Elite en wag ek vir 'n STI 45.

In my geval is dit maar koop waarvan ek hou en sukkel dan jou g*t af om dit gejustify te kry by die land en die huis se regering. :laugh:
Danie Lombard .243

Re: 4x Gewere - Die realistiese beperkings uitdaging op sie Suid Afrikaanse Jagter

Post by Danie Lombard .243 »

As dit net mag 4 wees sal hul so wees


92 Beretta FS  9mm Para
.243 Win Savage
.300 WM Remington Sendero
12 boor Beretta A300 Semi Auto
jmb

Re: 4x Gewere - Die realistiese beperkings uitdaging op sie Suid Afrikaanse Jagter

Post by jmb »

Hi Majuba. Die H&K P7 is plat en lekker kompak. Baie lekker saamdra pistool. Die ander is vir IDPA behalwe die Delta. Hom het ek gekoop omdat ek een wou gehad het. Die 10mm rondte is ook die na my mening die beste selfverdedigings rondte vir pistole. Jy wil hom egter nie in 'n klein ligte wapen gebruik nie.

Ek is ook ongelukkig glad nie 'n plastiek fan nie.
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 541
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: 4x Gewere - Die realistiese beperkings uitdaging op sie Suid Afrikaanse Jagter

Post by PRIVATE RYAN »

.22 lr (almal moet 'n .22 het)
.243 win (vlaktes en die jongspan)
.30-06 (alles tot eland, ek kan bekruip so ek hoef nie ver te skiet nie :angel:)
12 boor s/s (om na te kyk en vas te hou)

As ek eendag 'n buffel skiet sal ek 'n geweer leen,
want dit sal 10 teen 1 net een keer wees.
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: 4x Gewere - Die realistiese beperkings uitdaging op sie Suid Afrikaanse Jagter

Post by Monrique (SJ) »

Ek is darm so bly vir toegewyde jagter status, dit maak dit net soveel maklikker.

Groetnis
SJ
jmb

Re: 4x Gewere - Die realistiese beperkings uitdaging op sie Suid Afrikaanse Jagter

Post by jmb »

majubaketie wrote: Ja mar kyk wat die ane manne kies.alles service size medium kalieber wapens. Glo my vry om I full size wapen elke dag kan I pyn in die g@t raak.
Majuba jy moet die ding aan jou sy dra en nie in jou onderbroek nie man. ;D Nee alle grappies op 'n stokkie. Jy is reg fullsize aan jou sy elke dag is 'n pyn en ook moeilik om heeltyd te bedek. Dit is presies hoekom ek die P7 gekry het. Hy het 'n standaard lengte loop maar is baie kort omdat dit 'n gasaksie pistool is en nie 'n "recoil' aksie nie. Dit vat net 7 rondtes in die mag maar dit is heel veilig "one up" weens die sogenaamde "grip cocker". My BHP is bv 'n lieflike pistool maar bietjie swaar en lomp vir elke dag se dra. Jy is ook heeltemal korrek oor die haelpomp vir huis verdediging. Daar is maar min ouens wat met die besigheidskant van 'n 12 boor gaan argumenteer. Ek het 'n Beretta A300 vir die huis. Sy loop is miskien net daai fraksie lank vir vinnig omdraai in die gang.
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: 4x Gewere - Die realistiese beperkings uitdaging op sie Suid Afrikaanse Jagter

Post by henslin »

As ek ook maar net kon droom. Party van ons moes maar 'n keuse maak. Die keuse het ek gemaak voor ek tussen die klomp 'braggatte'  ;) verval het

.22 LR Beretta pistool ( 7" loop ) - 1970 gekoop vir weermag pistoolklub. Daagliks in gebruik en dra saam.
.22 Bruno ( geskenk in 1961 van my Pa. ) - oud maar beslis nie outdated soos vandag se plastiek nie.
12 br Mossberg pomp met 26" veranderbare choke - voels, kleiduif, in en om die huis en vrugtervloermuise vir oefening.
En dan almal se grap ! .308 Win Musgrave. Ook al 20 jaar oud, maar sorg nog steeds vir kos in die huis.

Vir waar ons speel - lekker kombinasie vir my
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: 4x Gewere - Die realistiese beperkings uitdaging op sie Suid Afrikaanse Jagter

Post by BLOK »

.22 Bruno om myself en kinders te oefen en leer en sommer slang tot tarentaal te klop
243Win Want die 300 is te groot vir die kinders
300H&H Want ek kan lig laai en laat loop en swaar laai en briek draai
505 Gibs Want almal mag droom van n groot meneer.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
jacster
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Mon Feb 07, 2011 8:28 am

Re: 4x Gewere - Die realistiese beperkings uitdaging op sie Suid Afrikaanse Jagter

Post by jacster »

Howa 300wsm
.243 - entlik meer vir die laaities
12boor Side x Side - enige een met mooi gravering op
Kimber 45ACP
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: 4x Gewere - Die realistiese beperkings uitdaging op sie Suid Afrikaanse Jagter

Post by fanie17 »

9mm para
.22 Bruno
270w Sako
375h+h pre64
Ek skiet min voels,daarom nie 12boor
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 4x Gewere - Die realistiese beperkings uitdaging op sie Suid Afrikaanse Jagter

Post by Wouter Roets »

Faan
Nou hoe dan nou jy het dan gese jy het dogters?  ;D
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 4x Gewere - Die realistiese beperkings uitdaging op sie Suid Afrikaanse Jagter

Post by Geno »

Hier is my keuse:
.223AI
.338LM
.375AI (Daai een wat ek by Oom Faan gaan erf en ream ;D )
Beretta Extrema2  3 1/2" Haelgeweer
Goed, beter, 6millimeter!
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: 4x Gewere - Die realistiese beperkings uitdaging op sie Suid Afrikaanse Jagter

Post by bobby »

i'll take
1.   9mm pistol ( i've got a glock so i'll keep the g 17 but a s+w m+p can also do. you'll all ways get ammo for a 9mm p )
         
2.   .22 revolver s+w 63 kit gun ( as back up  and for the kids . my favorite firearm in my safe )
         
3.   .22 brno rifle ( to keep my eye in and for the kids . i've owned it for 20 years and will never get rid of it  )
         
4.   .308 w cz rifle  ( great rifle and calibre cos it can take's care of all the game i hunt and easy to get ammo and reloading components)  

cheers bobby
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: 4x Gewere - Die realistiese beperkings uitdaging op sie Suid Afrikaanse Jagter

Post by fanie17 »

Ek sien baie manne praat van die 338LM.Ek wonner hoeveel het al met hom probeer jag.Sy balisties is skrikwekkend en is n goei ,sniper, geweer.Jy is nie maklik om te laai nie en ongemaklik,erger nog as 300wetherby
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
Post Reply