Jaggeleenthede Noordkaap

Post Reply
jammies
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Sat Jan 29, 2011 11:58 am

Jaggeleenthede Noordkaap

Post by jammies »

    Dagse.

Ek het ongelukkig nie meer gemsbok of springbok jagplek in Kalahari beskikbaar vir 2013 nie.   

Lekker jag.        

Groete.
Jammies.
Last edited by jammies on Mon Apr 29, 2013 3:09 pm, edited 2 times in total.
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Jaggeleenthede Noordkaap

Post by Dawid »

Jou ge PM Jammies
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Taylor
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Tue Nov 17, 2009 1:35 pm

Re: Jaggeleenthede Noordkaap

Post by Taylor »

Klink goed, het jou n pm gestuur.
Gooi daai lood reguit !!!!
User avatar
Frikkie die Rot
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 254
Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm

Re: Jaggeleenthede Noordkaap

Post by Frikkie die Rot »

Jou ge PM, laat weet asb!
Bushwack

Re: Jaggeleenthede Noordkaap

Post by Bushwack »

Jammies,

Waar in die Noord Kaap is jy?
Ek gaan die eerste week in April Kathu toe en n mens sal sweer mense is heilig op hulle gemsbokke en springbokke.

Ek stel baie belang.

Groete
User avatar
Renier
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Tue Aug 30, 2011 3:35 pm

Re: Jaggeleenthede Noordkaap

Post by Renier »

Hi

Kan ek asb. meer inligting kry bv. ligging, spesies en pryse

Vriendelike groete
9mmP RAP
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Jaggeleenthede Noordkaap

Post by BLOK »

Baie welkom hier op die forum,dit is n baie lekker plak en ek glo hier sal jy baie goeie inligting en hulp krymaar sal jy asb so gaaf wees om jouself eers mooi aan ons te kom voorstel en meer van jouself vertel en n paar posts maak voor jy advertensies beginne plaas. Deur dit te doen sal die manne jou net beter terugvoering gee en saam jou kan gesels. Sit sommer ook die pryse en jagplek inligting by jou post dan kan almal sommer mooi sien en jou die moeite spaar vir onnodig opvolging.

Weereens baie welkom en geniet die forum

Groete
Last edited by BLOK on Wed Jan 18, 2012 3:34 pm, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Jaggeleenthede Noordkaap

Post by Witpietskiet »

Ek sien Jammies het nog net 2 keer gepost van hy aangesluit het "Date Registered: January 29, 2011, 11:58:29"

So ek hoop julle manne kom reg wat jagplek soek by hom.

Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Jaggeleenthede Noordkaap

Post by BLOK »

Sien hierdie was weer n tipiese geval van hit & run. Mods kan seker maar sommer die post verwyder >:D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: Jaggeleenthede Noordkaap

Post by Rooies »

BLOK wrote:Sien hierdie was weer n tipiese geval van hit & run. Mods kan seker maar sommer die post verwyder >:D
Blok
Nog n adverteerder wat wil kom oes, lyk my die kalahari en die suide van Nam is vervuil van die gemse en springbokke soos die manne ;) hulle kom adverteer.
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Jaggeleenthede Noordkaap

Post by PWV »

Witpietskiet wrote:Ek sien Jammies het nog net 2 keer gepost van hy aangesluit het "Date Registered: January 29, 2011, 11:58:29"

So ek hoop julle manne kom reg wat jagplek soek by hom.

Mooi loop

Jammies is 'n man van min woorde! :P
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Jaggeleenthede Noordkaap

Post by FHM »

Manne as dit by jaggeleenthede kom en die verskaffer is n "man van min woorde" dan moet mens maar eerder n jagter met "min moed" wees... Elke jaar is daar getuienis van jagters wat oop-oe in n >:D 'ding' >:D ingestap het en hulle hele jag ontsuur het daardeur.

Kyk maar die jakkals mooi uit die gat voordat jy n jag op n vreemde plek sonder goeie verwysings van betroubare bronne vasmaak... ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Post Reply