Speaker

Post Reply
Hunter xxx

Speaker

Post by Hunter xxx »

Hallo

Ek wil iets tog weet wat se speakers gebruik julle op die roep toestelle en AMP. ???
Ek het die goed nou gekoop maar dit werk nie. My klank is te sag???
Ek sal dit waardeur as julle my kan help.
Groete
User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am

Re: Speaker

Post by Izak H »

Naand Hunter,
Ek het een aand met my standby MP3 geroep(nog splinter nuut, 1e x), maar kon ook nie lekker hoor nie. Die volgende dag met hom gesit en karring, toe het die draad net nie lekker kontak gemaak nie. Ek skiet nou al die afgelope 6 maande met hom nadat die no. 1 opgepak het.
Maak net seker van dit, ek het met `n naald net die plaatjietjie, baie klein, binne-in die gaatjie bietjie oop/toe, hoe ookal ges?, gebuig sodat die pennetjie stuiwer sit en alle sagte volume op `n einde.
As dit nie werk nie, kry maar "proffesionele" hulp.
Sterkte Izak
Hunter xxx

Re: Speaker

Post by Hunter xxx »

Izak
Dankie
Ek sal dit eers in vat en laat hule  dit toets.
Wat se speaker gebruik jy??
H
User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am

Re: Speaker

Post by Izak H »

`n "Tewis"
Post Reply