Eerste Wapen

Enigeiets wat die jongklomp interresant mag vind/Anything wich might be worth mentioning among teenagers
Post Reply
User avatar
Tiny Hunter
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Sat Nov 15, 2014 5:12 pm

Eerste Wapen

Post by Tiny Hunter »

Ek is nou offisieel deel van Jaracal. Omdat ek nog altyd onder ouderdom was skiet ek met my Pa se gewere maar gisteraand het jare lange spaar afgekom en ek het my eerste geweer gekoop. 28 duim Vektor dik loop .308! Kan nie wag vir al die geld uit gee wat nou nog kom nie. Kan nie wag om n paar gonge met hom te lui nie!!

Sent from Paarl With Love
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1116
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Eerste Wapen

Post by J le Roux »

Baie geluk jong man! Geniet dit.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 1004
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Eerste Wapen

Post by Toyrsi »

Baie geluk
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Eerste Wapen

Post by Nickvn »

Baie geluk, jy gaan hom geniet.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1616
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Eerste Wapen

Post by Francoisv »

Uitstekende keuse in kaliber jongman, lekker skiet en ek hoop jy kry dekades se plesier uit die geweer.

FV.
Francois Vogel
User avatar
Tiny Hunter
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Sat Nov 15, 2014 5:12 pm

Re: Eerste Wapen

Post by Tiny Hunter »

Baie dankie. Moet nou net duim vas hou vir aansoek...

Sent from Paarl With Love
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Eerste Wapen

Post by Jake1 »

Francoisv wrote:Uitstekende keuse in kaliber jongman, lekker skiet en ek hoop jy kry dekades se plesier uit die geweer.

FV.
Frans ek stem saam dis n goeie begin kaliber om mee te oefen as hy hom onder die knie het kan hy spoedig oorgaan na n meer "superier" kaliber soos 30-06, dis wat jy bedoel as ek jou reg verstaan?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Eerste Wapen

Post by Viking »

Tiny-Sako,

Baie geluk met daai nuwe geweer.

Die treffendste van jou post is die "jare lange spaar"...dit beteken jy weet waar die geweer vandaan kom en jy sal hom oppas!!

Daar is min dinge so lekker as 'n EIE en EERSTE geweer wat jy SELF betaal - geniet elke skoot!

Kom maak 'n draai as jy die lisensie gekry het dan gee ek jou 'n paar .308 patrone om die gonge mee te klop!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Eerste Wapen

Post by Hein M. »

Jake1 wrote:
Francoisv wrote:Uitstekende keuse in kaliber jongman, lekker skiet en ek hoop jy kry dekades se plesier uit die geweer.

FV.
Frans ek stem saam dis n goeie begin kaliber om mee te oefen as hy hom onder die knie het kan hy spoedig oorgaan na n meer "superier" kaliber soos 30-06, dis wat jy bedoel as ek jou reg verstaan?
::)

++>:
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Eerste Wapen

Post by Wayne »

Congrats on your first rifle, enjoy the shooting, and remember, the rifle is the cheap part, now it gets expensive :laugh: :laugh:
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 928
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: Eerste Wapen

Post by toelie »

Geniet hom en veral in 308
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
User avatar
Tiny Hunter
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Sat Nov 15, 2014 5:12 pm

Re: Eerste Wapen

Post by Tiny Hunter »

Baie dankie almal. Ja ek glo hy gaan my nog baie genot bring.

Sent from Paarl With Love
User avatar
Lukie
Full Member
Full Member
Posts: 108
Joined: Mon Mar 21, 2016 9:09 pm

Re: Eerste Wapen

Post by Lukie »

Baie geluk! Dis regtig goed om jongmanne soos jy te hoor praat van spaar met 'n doelwit voor oë. Geniet die geweer.
Weatherby Vanguard RC 308
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
User avatar
Petrus.nel
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm

Re: Eerste Wapen

Post by Petrus.nel »

Baie geluk Tiny-Sako. Baie goeie keuse. Onthou as jy baie wil skiet, koop jy n 30.06. Hy kan vir jou heeldag besig hou agter een bok aan. Maar ons 308 manne neem net een rondte per bok veld toe. Dis oorgenoeg. Weereens geluk mater.


Tikka T3 hunter 308
Glock 17 9mm
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
User avatar
wambo308
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Wed Jul 22, 2015 8:23 am

Re: Eerste Wapen

Post by wambo308 »

Geluk ou maat. Sien uit om jou op die baan en in kompetisies te sien. Geweet dat jy op die ou eindt die regte kaliber sou kies sterkte met lisensie!

Sent from my GT-I8200 using Tapatalk
Post Reply