Goeie naand
Is daar van julle wat my bietjie meer rondom hierdie geweer se herkoms/geskiedenis ens kan vertel. Sal dit baie waardeer.
Musgrave 30-06 Mod-K98 Info/Identifikasie
-
Heinvdwalt
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Sep 29, 2016 8:11 am
Musgrave 30-06 Mod-K98 Info/Identifikasie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Musgrave 30-06 Mod-K98 Info/Identifikasie
Ek het 'n 375 HH wat ook op 'n weermag K98 aksie gebou is. Dit wil voorkom of dit No. 304 was van die klomp 30-06'e is wat vervaardig is. Musgrave lope of ingevoerde lope is gebruik en in die aksies ingeskroef. Daar is ook aan die aksie gewerk om die 375 patrone te maak voer. Ek weet nie of soortgelyk gedoen is met die 30-06 nie. Hulle grootte patrone is darem baie nader aan die 8x57JS.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Heinvdwalt
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Sep 29, 2016 8:11 am
Re: Musgrave 30-06 Mod-K98 Info/Identifikasie
Dankie vir infotripodmvr wrote:Ek het 'n 375 HH wat ook op 'n weermag K98 aksie gebou is. Dit wil voorkom of dit No. 304 was van die klomp 30-06'e is wat vervaardig is. Musgrave lope of ingevoerde lope is gebruik en in die aksies ingeskroef. Daar is ook aan die aksie gewerk om die 375 patrone te maak voer. Ek weet nie of soortgelyk gedoen is met die 30-06 nie. Hulle grootte patrone is darem baie nader aan die 8x57JS.
Sent from my C6603 using Tapatalk
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Musgrave 30-06 Mod-K98 Info/Identifikasie
Dag Hein.
Weet nie of jy die swastika op die aksie gesien het nie. vir ingeval jy wonder, hier is 'n draad waar die manne my gehelp het met die vraag.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ka#p420527
Groete
Ruan
Weet nie of jy die swastika op die aksie gesien het nie. vir ingeval jy wonder, hier is 'n draad waar die manne my gehelp het met die vraag.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ka#p420527
Groete
Ruan
-
Heinvdwalt
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Sep 29, 2016 8:11 am
Re: Musgrave 30-06 Mod-K98 Info/Identifikasie
Dankie Ruanmusgrave270 wrote:Dag Hein.
Weet nie of jy die swastika op die aksie gesien het nie. vir ingeval jy wonder, hier is 'n draad waar die manne my gehelp het met die vraag.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ka#p420527
Groete
Ruan
Dus uit jou en vorige post verstaan ek dus wapen het loop wat deur Musgrave gemaak is, dit die 304ste een was, gebou op Mauser aksie wat goedgekeur deur Duitsland (nie te sê daar gemaak), geweer SABS goedgekeur (bokhorings) en gewone standaard Musgrave 30-06 (nie deluxe etc)
Huidige markwaarde bepaal deur gewone mark/aanvraag vir 30-06.
Baie dankie manne, ek waardeer sulke hulp
Sent from my C6603 using Tapatalk