Tools
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Tools
Ek het n .375HH gekoop en toe moes ek 'n stel die's kry ek het op Redding besluit en hulle toe bestel Ek het n paar extra goedjies by gevat om dit die moeite werd te maak om dit van oor die water te laat kom
Twee items wat ek hier wil wys
1 Sinclair Redding Die Lock Ring Pliers
Hierdie tool werk regtig baie goed en maak nie skade aan jou die's nie
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF4917.jpg[/img]
2 Insize Digital Thickness Gage
Dit is n Ball Micrometer om Nekwand dikte mee te meet sowel as n gewone Micrometer seker nie die beste nie maar ek dink tog hy is die geld werd
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF4923.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF4919.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF4918.jpg[/img]

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Tools
Vlakkie
Van wie af het jy dit bestel, ek het al voorheen dies van oorsee (vsa) af probeer bestel maar hulle wou nie na ons stuur nie.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Tools
Hi Blok
Ek het dit vanaf Sinclair VSA bestel
.375 Redding Delux en nog drie RCBS Competition seaters in .223 ,.243 en 7mm08 met geen probleme nie
Ek het ook met RCBS gesels oor in Competition Seater wat ek vir die .375 wil laat maak Lyk of hy leker gaan werk om die koeel so van die kant af in te sit en nie so te sukkel van onder af nie. Ek het ook vir hom gese ek is in AUS en hy het nie 'n probleem gehad om dit vir my te pos nie
http://www.midwayusa.com/product/175851 ... 75-caliber
Het hulle reels nie dalk verander nie

Reken dit is omrede jy hulle na Aus ingevoer het en nie SA nie, ek het gedink dit was dalk hierheen. Julle en die Namib manne het dit darem soveel makliker
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Tools
Manne .....
Ek is besig met n kennis in USA om te onderhandel om enige iets wat ons graag van die States af wil bestel direk deur haar doen en sy doen die hantering van die transaksie en pos die aankope aan ons met n keuse van UPS of gewone pos.
Sal net graag wil weet hoeveel manne belangstel in so iets .

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Tools
Dawid jou doring. ek is in!!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Tools
Dawid
As jy nou n vrou was het ek jou n oopmond soen gegee. Ek reken almal op die forum behoort in te wees.
As jy nou n vrou was het ek jou n oopmond soen gegee. Ek reken almal op die forum behoort in te wees.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Tools
Manne als wat wettiglik gekoop en ingevoer kan word sal sy vir ons hanteer.
Dinge is nog in die onderhandelingstadium en sodra ek al die besonderhede het laat weet ek julle.
Dinge is nog in die onderhandelingstadium en sodra ek al die besonderhede het laat weet ek julle.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Tools
Lees weer my post Ludwig
Manne als wat wettiglik gekoop en ingevoer kan word sal sy vir ons hanteer.
EK SE WEER....WETTIGE POSBESENDINGS........GEEN AMMINUSIE OF ENIGE DELE DAARVAN NIE......dws Toebehore, uitrusting en gereedskap.
Manne als wat wettiglik gekoop en ingevoer kan word sal sy vir ons hanteer.
EK SE WEER....WETTIGE POSBESENDINGS........GEEN AMMINUSIE OF ENIGE DELE DAARVAN NIE......dws Toebehore, uitrusting en gereedskap.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Tools
ag Mnr Botha is gin n meneer nie!!Ludwig wrote: oom Dawid, my post was nie op jou gemik nieMeer vir mnr Botha
![]()
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Tools
Is reg Ludwig.....Dis seker mev of mej Botha want sy wil so graag soentjies uitdeel....
Ek sal julle op hoogte hou Peet, ons gesels more weer met haar.
As ek die smileys kon vind het ek hul beslis gebruik......ai die lewe van n tegnologies gestremde darem...swaar se ek jou.
Ek sal julle op hoogte hou Peet, ons gesels more weer met haar.
As ek die smileys kon vind het ek hul beslis gebruik......ai die lewe van n tegnologies gestremde darem...swaar se ek jou.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Tools
Dawid, maak seker jy is op die default setting vir die nuwe voorkoms van die forum, anders sien jy nie die smileys nie. wanneer is jy terug?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Tools
James, sover is dit seker nogsteeds einde Feb.James wrote: Dawid, maak seker jy is op die default setting vir die nuwe voorkoms van die forum, anders sien jy nie die smileys nie. wanneer is jy terug?
Nou kom manne vertel my hoe kom ek op die nuwe ding.....default watsegoed??????????? As my boel dit inkry is hy morsdood.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Tools
Dawid, probeer die volgende:Dawid wrote: Nou kom manne vertel my hoe kom ek op die nuwe ding.....default watsegoed??????????? As my boel dit inkry is hy morsdood.
kies: profile
dan: forum profile
dan: look and layout preference
dan:current theme
dan:danforum or board default nou beheoort baie dinge weer soos altyd te wees, kyk nou net onder dit
dan:current smile set - kies weer die forum/board default
dit behoort nou reg te wees
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Tools
Dawid,
Ek sal beslis ook in wees as jy so diens gereel kry. 'n Ander manier wat mens ook te werk kan gaan is deur middel van 'n dropshipper soos MyUS.com Jy betaal 'n aansluitingsfooi van iets soos $10 en dan kry jy jou eie amerikaanse adres. Wanneer jy op die web by winkels koop laat lewer jy die pakkies by daai adres af, sodra hulle dit ontvang stuur hule dit dan na jou in Suid Afrika. Hierdie diens werk baie lekker wanneer jy by winkels koop wat nie internasionale bestellings aanvaar nie. Onthou egter net dat mens dit steeds nie kan gebruik om beheer te omseil nie en dat verbode items soos doppies, punte, primers, kruit ens steeds verbode bly. Dit sal egter baie lekker werk vir algemene herlaai tools en dies ens. Veral die goed wat mens moeiliker hier by ons in die hande kry.
Groete,
Lourens

Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Tools
Ek stel ook belang
Hou ons asb. op hoogte. Ek is ook al moeg gekyk na goed op die internet wat ek nie hier kan kry nie. En te bang is om op die net te koop, want jy is nie seker of jy die plekke kan vertrou nie. As jou geld weg is is hy weg.

.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk