Keel afsny en Trofees
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Keel afsny en Trofees
Hallo Manne,
Ek wou hierdie vraag al lankal vra, en het dit maar gelos en toe moes dit my nou in die dinges byt voor ek vra.
Hoe gemaak as jy 'n bok of iets skiet wat jy graag sal wil laat monteer en jy kan nie die keel afsny nie?
Is daar ander metodes vir hierdie spesifieke gevalle?

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Keel afsny en Trofees
Ek dink Pitsmit(verskoning as ek dit verkeerd het Pitsmit) het eendag gepost dat jy die are op die rug, naby die boude ook kan sny...of was dit nou in die lieste?, ek kannie onthou nie...maar niemand het daaroor uitgebry nie...ek sal ook baie graag wil weet.
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Keel afsny en Trofees
Trofee word net so gelos.
Van die jag veld en na die fotos gaan die karkas reguit slag plek toe waar die trofee ge slag en ge cape word.
Dan kan jy hom reguit in die sout kas sit met baie growe sout.
Of jy kan n op gelosde sout water en detol mengsel maak en die cape daar in sit vir n uur of 2 en dan sout kas toe.
Baie sout beteken as jy klaar is met die sout kan jy nie die vel sien nie jy sien net die sout...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
jl1904
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Mon Jan 02, 2012 1:13 pm
Re: Keel afsny en Trofees
Dag se manne,
Ek het al 'n Swart wildebees geskiet wat ek die mes saam met die haarlyn in die nek gedruk het om die slag are af te sny en hom te laat uitbloei. Nadat hy opgestop is kan jy dit nie sien nie.
Ek het ook al gehoor van die are in die lieste afsny maar het dit nog nie probeer nie.
Met my ander trofee het ek hulle maar onmiddelik slag kamer toe gevat soos Gerhard se.
Groete
Johan

Gamo CFX, .22 Brno, .223 CZ 527, .243 Howa varmint, 6.5x55 Swede, 30-06 Brno, 300WSM Howa, 303 BSA Nr1 Mk3, 375 H&H , CZ 712 semi auto 12br, Marlin 45-70, 9mm Para CZ
- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
Re: Keel afsny en Trofees
Hallo manne,
die are sit teen die rugbiltong,so as jy die bok se pens uitgehaal het dan sal jy sien agter teen sy rugstring is daar n aar wat jy kan syukkend sny. Hy bloei baie lekker. Ek sny nooit n ding se keel af nie net daai aar agter by sy rugbiltong.
Groete Dirkie

Ou honde loop laat...
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Keel afsny en Trofees
Dirkie, kan 'n ou dit in die veld doen of is dit iets wat jy eers kan sny na die pens uit is??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Keel afsny en Trofees
1.) Kopskoot - teiken vir vleisjagter en dan kan keel gesny word. Hart pomp nog en bloed vloei uit nekare.
2.) Bladskoot - teiken vir trofeerjagter en dan is daar enorme inwendige bloeding - die soek van are ens is gewoonlik nie nodig nie. Hart het ophou klop en gravitasie help met die res van die bloed wat nog vloei.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2153
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Keel afsny en Trofees
Dags?
Sluit by Tripod aan, as jy bladskote skiet is dit nie nodig om die dier te bloei nie, hy't basies klaar gebloei. Ek haal dadelik die pens uit as vervoer nie onmiddellik beskikbaar is nie en sny ook die aar net onder die rugstring. As jy die nek MOET sny, maak 'n klein snit onder die oor maar lengtegewys met die nek, nooit dwars nie, 'n taksidermis kan so 'n sny kamoefleer.
Mooi loop

- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Keel afsny en Trofees
Het hom ook so, trofee dier, blad skoot, hoef jy nie te bloei nie.
Klient sal my ook m#$r as ek dit moet doen, want baie vat half cape en back rug(mat).
Groete,
Peet
Klient sal my ook m#$r as ek dit moet doen, want baie vat half cape en back rug(mat).
Groete,
Peet
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Keel afsny en Trofees
Dankie, jy stel dit met die regte aksente.molopohunter wrote: Het hom ook so, trofee dier, blad skoot, hoef jy nie te bloei nie.
Klient sal my ook m#$r as ek dit moet doen, want baie vat half cape en back rug(mat).
Groete,
Peet
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Keel afsny en Trofees
Naands?Koos Barnard wrote: Dags?
Sluit by Tripod aan, as jy bladskote skiet is dit nie nodig om die dier te bloei nie, hy't basies klaar gebloei. Ek haal dadelik die pens uit as vervoer nie onmiddellik beskikbaar is nie en sny ook die aar net onder die rugstring. As jy die nek MOET sny, maak 'n klein snit onder die oor maar lengtegewys met die nek, nooit dwars nie, 'n taksidermis kan so 'n sny kamoefleer.
Mooi loop
Sluit by Tripod en Koos aan, bloei genoeg met 'n mooi soliede blad skoot. As jy regtig die vleis wil bewaar moet mens aanleer om die pens in die veld al uit alle bokke te haal, maak 'n groot verskil an die smaak. Dink die oes manne kan hier inval.
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
Re: Keel afsny en Trofees
Middag cobb,
nee jy kan dit doen net as die pens uit is.
Groete Dirkie
nee jy kan dit doen net as die pens uit is.
Groete Dirkie
Ou honde loop laat...
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Keel afsny en Trofees
ha manne,raai wat doen ek volgende keer as die bok val?ha ha.... .Peet,lyk my dit sal daar by jou wees....jy sal my maar moet wys hoe mens pens uithaal...
cheers.
cheers.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Keel afsny en Trofees
Hys reg so, maar as jy skiet stop ek langs jou om daai ding in die slag kamer te kry. Dan hoef jy nie pens uit te haal nie.Cobb wrote: ha manne,raai wat doen ek volgende keer as die bok val?ha ha.... .Peet,lyk my dit sal daar by jou wees....jy sal my maar moet wys hoe mens pens uithaal...
cheers.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Keel afsny en Trofees
Peet, jy sien, dis nou sommer goeie diens....molopohunter wrote:Hys reg so, maar as jy skiet stop ek langs jou om daai ding in die slag kamer te kry. Dan hoef jy nie pens uit te haal nie.Cobb wrote: ha manne,raai wat doen ek volgende keer as die bok val?ha ha.... .Peet,lyk my dit sal daar by jou wees....jy sal my maar moet wys hoe mens pens uithaal...
cheers.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Keel afsny en Trofees
Hehe, en n moet. Ek het n vermoede april gaan deur die dag nogal warm wees. Was die naweek gou daar en wou vrek van die hitte.Cobb wrote:Peet, jy sien, dis nou sommer goeie diens....molopohunter wrote:Hys reg so, maar as jy skiet stop ek langs jou om daai ding in die slag kamer te kry. Dan hoef jy nie pens uit te haal nie.Cobb wrote: ha manne,raai wat doen ek volgende keer as die bok val?ha ha.... .Peet,lyk my dit sal daar by jou wees....jy sal my maar moet wys hoe mens pens uithaal...