CLIP ON THERMALS
Posted: Sat May 27, 2023 9:44 am
Clip On Thermals op gewone teleskope maak toenemend hul verskyning in produksies.
Enige eerste produksie produkte ondergaan normaalweg heelwat veranderings aan die begin en dit maak mens versigtig vir nuwe produksies op die mark. Alle advertensies is natuurlik foutlose bemarking?? Histories lĂȘ ons maar weg vir die Chinese produksies -- reg of ten onregte??? Aan die anderkant het Toyota (darem 'n japannees) homself herhaaldelik in die voertuig mark bewys in kompetisie met die Duitse luukshede.
Dit mag goed wees as lede hul ondervinding en kommentaar op die forum deel sodat ander nie katte in sakke koop nie. Ons leer mos maar by mekaar se foute, kennis en ondervinding.