Waar is die .303 skieters en herlaaiers?
'n Skietmaat het my 40 monolitics gegee wat 180 gr weeg, 32mm lengte en .311 gekalibreer - wat uit sy Pa se arsenaal gekom het.
Ek het my nou al blou gesoek vir .303 monolotic herlaai data met Somchem poeier.
Google verwys my na verskillende punt verskaffers (buitelands) en Somchem het slegs vir standaard punte in die 180 gr herlaai data.
Ek waardeer enige hulp vir die herlaai projek!
.303 monolithic bullets load data
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
.303 monolithic bullets load data
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: .303 monolithic bullets load data
https://www.jaracal.com/viewtopic.php?t=479
Hier is baie bladsye vol inligting. Hopelik sal jy daarin iets kan kry.
Hier is baie bladsye vol inligting. Hopelik sal jy daarin iets kan kry.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .303 monolithic bullets load data
Gee my jou geweerdata en die dryfmiddel wat jy gaan gebruik. 'n Foto van die koeël sal ook help. Stuur na my forumnaam plus @gmail.com. Ek het van die eerste mono's (Goodnel) in my 303 geskiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
