Dankie Koos - nou kuier ons lekker!Biltongjagter wrote: Bokke geskiet met GMX en GSCHV - karkasse -
GMX -
![]()
Besonderhede:
300WM;
150gr GMX;
3240vps;
100m;
149.4gr;
Blouwildebees.
GSCHV -
Besonderhede:
7 x 57;
130gr GSCHV;
2853vps;
205m;
Koe?l regdeur bok - nie herwin nie;
Gemsbok.
Geno - ek sou dit nooit so mooi soos Koos kon verduidelik het nie - kyk nou na daai tonnel voor die GMX by die longe gekom het en die gat na die koeel deur die longe gegaan het - hier is stawende bewys dat wond kanaal drasties grooter in die GMX is. Daai gemsbok het nie eers die binnekant van sy ribbes rooi gebloei nie - dink wat se bloedspoor sou hy gegooi het selfs met 2 gate.
Dis dalk bietjie moeilik om te sien met al die bloed saam maar kyk of jy bloedswamme op die bwb sien - niks - ook nie waar hy uit gegaan het nie!! Die gat is miskien grooter as op die gemsbok maar die vleis skade is min en hy het lekker baie gebloei soos die foto wys. Ek wet jou die ou het sommer die bwb sien val soos Ludwig.




