Ek is nie met jou nie
Toemaar....jou pakslae is reeds in die pos...

Vlakvark, jy verstaan my verkeerd mater. Ek het vir jou PM gestuur.James Wilson wrote:Vlakkie, miskien mis ek iets? ek het pieter se post deurgelees, maar ek sien nie wat jy sien nie.Vlakvark wrote: Boys Ek dink Pieter Voster het dit nou mooi aan my uit gespel wat hy van my dink .En dit lyk my dit is die oorgroote meerderheid se gevoel is ook so
So ek vra julle omverskooning vir al die 11-1-11 wat ek julle gee
Ek sal al my posts dan ook verwyder . Hoop dit help om die gevoel op te klaar

Delrico wrote: Hierdie hele geveg laat my dink aan ?n voorval so ?n klompie jare gelede toe ek nog heelwat jonger was en ons altyd by ?n lekker watergat op die Wesrand uitgehang het. Almal was soos een groot familie. Daar was die groep wat kaart gespeel het, die pool spelers en die domino spelers. As jy nie vroeg gekom het nie het jy gesukkel om sitplek te kry. Op een stadium so oulike barlady gehad wat later in die middag bietjie geflash het ook. (Dink sy het skelm gedrink)
Ewenwel stap ek een oggend daar in en sien die plek is leeg en vra toe die dametjie waar almal is. Sy kry so stout glimlag op die gesig en raai my aan om badkamer toe te gaan. Vind ek omtrent almal besig om neuse te was en klere reg te trek. Vra toe nou wat daar gebeur het. Vertel die een man my toe dat almal daar gesit het, minding their own business, toe stap daar so fris jong mannetjie (?n mannetjie wat vir die Roodepoort rugbyklub rugby gespeel het) in en bestel twee dubbel brandewyne. Sluk die eerste een af en klap terselfdertyd die ou langs hom van die stoel af.
Almal kyk hom verbaas aan en hy sluk toe die tweede een af en piets die volgende man. Hy loop almal in die kroeg deur en toe hy almal pak slae gegee het loop hy uit, klim in sy kar en ry weg.
Die sterkste man in die kroeg was ?n ou met die naam van Charl. Hy het eendag met ?n armdruk kompetise ?n ander man se arm afgedraai. Ek vra toe vir Charl, nou wat het jy gedoen toe die ou aan jou slaan. Hy reken toe dat hy met sy hande in sy sakke gestaan het om eers te voel hoe hard slaan die man. Hy s? toe dat na hy sy hou gekry het besluit hy dat hy eerder sy hande in sy sakke gaan hou want as hy hulle moes uithaal het daai man hom doodgeslaan.
John die ouerige engelsman wat altyd met sy koerant in sy gatsak geloop het, het blykbaar soos ?n kapokhaantjie rondgespring en die mannetjie gevloek en uitgedaag. Die mannetjie reken toe dat hy hom eerder gaan klap want as hy hom slaan gaan hy hom doodslaan. Hy klap hom toe blykbaar dat hy oor die grond skuif op sy agterwereld by die deur uit tot op die sypaadjie.
Twee ure later lag almal lekker oor die voorval en die lewe gaan aan. Hoe s? Pumba. You got to put your past in your behind.
Gaan was die neuse manne en trek die klere reg. More is alles vergete en die son skyn weer dan lag ons oor hierdie storie.
Aan Gerhard, erken tog nou maar dat jou koeels nie uitgesluit is van defleksie nie man, dit gaan my in elkgeval nie stop om hulle te gebruik nie, en ek skiet ook nie deur takke nie. Ja ja ja ja ek weet jou koeels gaan ?n mens ?n beter voordeel gee bo ander koeels. Jy het nog ?n bestelling van my wat jy nog nie aandag aan gegee het nie. Ek wil graag daai punte volgende jaar in die jagveld gebruik en ek wil hulle h? voor dan. So, move dit ouboet.
En dan aan al die ander manne wat so somber is oor die voorval. Oh do lighten up manne, dis amper einde van die jaar, Kersfees is om die draai.
Ek het in elkgeval gedink ons moet ?n voorstel maak aan Willem van S&O dat hy ?n einde van die jaar kersfees uitverkoping hou dan ruk ons almal op soontoe. Stefan kan ?n plek re?l en ons kan ons coolertjies en ?n stukkie vleis saamneem dan braai ons sommer so bietjie en leer mekaar ken. Stefan skuld my hoeka ?n goeie prys op ?n scope.
Groete
Delrico

+1Penkop wrote: Delrico,
Gewoonlik as ek 'n lang post soos joune hierbo sien, skip ek dit en lees eerder die korter posts, maar nie hierdie keer nie!
Nou's ek eers lus vir daai braai!!

Ook lus vir daai braai! Hoe lyk dit Willem?the kid! wrote:+1Penkop wrote: Delrico,
Gewoonlik as ek 'n lang post soos joune hierbo sien, skip ek dit en lees eerder die korter posts, maar nie hierdie keer nie!
Nou's ek eers lus vir daai braai!!
Ek like daai storie oor 'n 100

Piet Breedt antwoord:Biltongjagter wrote:
[img width=560 height=420]http://www.techfund.co.za/images/vlugba ... rfoto4.jpg[/img]
Dink enig iemand dat elke een van hierdie drie skote hier herhaal, deur veel strawwer obstruksies geskiet as enkele Rosyntjiebos takkies, nie daardie Rooibokram w?l kon doodskiet nie?
Die mikpunt was die middelpunt van daardie teiken en kyk waar sit die drie gate!
Weereens, soos destyds, beveel ek of GSC dit nie aan nie, MAAR t?g bied die GSC koe?l die beter kans, om die teiken onder die gegewe toestande, behoorlik te tref en steeds die taak te verrig.
Ek vertrou dat almal wat hierdie plasing nou gaan lees, net sal lees wat daar staan, niks tussen die lyne wat nie in swart op wit daar staan, daarin sal inlees nie.
Boonop weer na my toets sal kyk en sien wat ek eintlik daarmee bewys het.
Oor en uit!
Groete,
Koos.
Biltongjagter wrote: Piet, soos Gerard reeds verduidelik het, is dit 'n bietjie verstelling aan jou teleskoop wat dit moontlik maak - bietjie vooraf skietwerk, dis nou sonder tappenne, om dit reg te kry.
Natuurlik moet die teiken agter die tappenne, waarop die koe?ls moet tref n? die versperring, heeltemal in lyn wees met mekaar.
Piet, afstand van tappenne vanaf geweer se loop was 60m en teiken 3m daaragter.
Lees maar wat ek geskryf het wat die spesifieke rede daarvoor was.
Groete,
Koos.

Delrico wrote: Hierdie hele geveg laat my dink aan ?n voorval so ?n klompie jare gelede toe ek nog heelwat jonger was en ons altyd by ?n lekker watergat op die Wesrand uitgehang het. Almal was soos een groot familie. Daar was die groep wat kaart gespeel het, die pool spelers en die domino spelers. As jy nie vroeg gekom het nie het jy gesukkel om sitplek te kry. Op een stadium so oulike barlady gehad wat later in die middag bietjie geflash het ook. (Dink sy het skelm gedrink)
Ewenwel stap ek een oggend daar in en sien die plek is leeg en vra toe die dametjie waar almal is. Sy kry so stout glimlag op die gesig en raai my aan om badkamer toe te gaan. Vind ek omtrent almal besig om neuse te was en klere reg te trek. Vra toe nou wat daar gebeur het. Vertel die een man my toe dat almal daar gesit het, minding their own business, toe stap daar so fris jong mannetjie (?n mannetjie wat vir die Roodepoort rugbyklub rugby gespeel het) in en bestel twee dubbel brandewyne. Sluk die eerste een af en klap terselfdertyd die ou langs hom van die stoel af.
Almal kyk hom verbaas aan en hy sluk toe die tweede een af en piets die volgende man. Hy loop almal in die kroeg deur en toe hy almal pak slae gegee het loop hy uit, klim in sy kar en ry weg.
Die sterkste man in die kroeg was ?n ou met die naam van Charl. Hy het eendag met ?n armdruk kompetise ?n ander man se arm afgedraai. Ek vra toe vir Charl, nou wat het jy gedoen toe die ou aan jou slaan. Hy reken toe dat hy met sy hande in sy sakke gestaan het om eers te voel hoe hard slaan die man. Hy s? toe dat na hy sy hou gekry het besluit hy dat hy eerder sy hande in sy sakke gaan hou want as hy hulle moes uithaal het daai man hom doodgeslaan.
John die ouerige engelsman wat altyd met sy koerant in sy gatsak geloop het, het blykbaar soos ?n kapokhaantjie rondgespring en die mannetjie gevloek en uitgedaag. Die mannetjie reken toe dat hy hom eerder gaan klap want as hy hom slaan gaan hy hom doodslaan. Hy klap hom toe blykbaar dat hy oor die grond skuif op sy agterwereld by die deur uit tot op die sypaadjie.
Twee ure later lag almal lekker oor die voorval en die lewe gaan aan. Hoe s? Pumba. You got to put your past in your behind.
Gaan was die neuse manne en trek die klere reg. More is alles vergete en die son skyn weer dan lag ons oor hierdie storie.
Aan Gerhard, erken tog nou maar dat jou koeels nie uitgesluit is van defleksie nie man, dit gaan my in elkgeval nie stop om hulle te gebruik nie, en ek skiet ook nie deur takke nie. Ja ja ja ja ek weet jou koeels gaan ?n mens ?n beter voordeel gee bo ander koeels. Jy het nog ?n bestelling van my wat jy nog nie aandag aan gegee het nie. Ek wil graag daai punte volgende jaar in die jagveld gebruik en ek wil hulle h? voor dan. So, move dit ouboet.
En dan aan al die ander manne wat so somber is oor die voorval. Oh do lighten up manne, dis amper einde van die jaar, Kersfees is om die draai.
Ek het in elkgeval gedink ons moet ?n voorstel maak aan Willem van S&O dat hy ?n einde van die jaar kersfees uitverkoping hou dan ruk ons almal op soontoe. Stefan kan ?n plek re?l en ons kan ons coolertjies en ?n stukkie vleis saamneem dan braai ons sommer so bietjie en leer mekaar ken. Stefan skuld my hoeka ?n goeie prys op ?n scope.
Groete
Delrico

Ek hoor hulle ook baie so s?, dan dink ek by myself, ek wonder hoe so 'n besigheid nou sal lyk....Vlakvark wrote: Jy het my, verkeerd gelees, maar die Kalahari mane se mos hulle gaan hout maak, as hulle gaan hout kry vir vuurmaak

Oom Gerhardt, jy slat hom op sy kop. Ons gaan hout MAAk jaEugene wrote:Ek hoor hulle ook baie so s?, dan dink ek by myself, ek wonder hoe so 'n besigheid nou sal lyk....Vlakvark wrote: Jy het my, verkeerd gelees, maar die Kalahari mane se mos hulle gaan hout maak, as hulle gaan hout kry vir vuurmaak![]()