1) Nie geweet jy is my bankbestuurder nie, nog altyd gedink jy werk vir Eskom "the prince of darkness" . Ek reken ek myself skiet self so 3 of 4Zack Benade wrote: Lyk my jy is groen omdat jy nie 'n NF kan bekostig nie.![]()
Sit jou misskoot pryse op en miskien kan jy eendag een besit.![]()
As meer van jou kliente NF skiet sal jou miskoot inkomste van jakkelsgat safari's seker baie daal?![]()
Ek fight maar vir die klompie jagters se regte wat uitgebuit word deur fly by night jag ondernemings. "n Ware jagonderneming sal eerlik geld maak en nie net op misskoot inkomste staatmaak om die boeke te laat klop nie.![]()
2) Misskoot prys maak nie verskil aan ware jagters nie maar wel aan die bokke wat dan nie te wild geskiet is vir die volgende jagters wat wel geoefen het om te skiet nie.
3) Het ek jou op 'n paar trips nie raakgesien nie dat jy weet wat se "scopes" my kliente gebruik, Jakkalsgat Safari's (let op al die a's )maak nie staat op misskoot fooie nie maar wel op herhaal besigheid van jagters wat kan skiet. Ons staan darem seker nou so op net oor die 200 bokke vir die seisoen.
"fly by night" se jy m.a.w Geelhout en Jakkalsgat is in jou oe jagondernemings wat oneerlik besigheid doen omdat ons durf misskoot fooie vra. "Fight" vir jouself en praat uit ondervinding, ons hanteer seker so 100 jagters in 'n jaar en weet wat misskote se effek is. Onthou ook dat al die jagters wat ons besoek nie sulke goeie skuts soos jyself is en die minimum mis nie, ek dink sommer aan 'n onlangse 10 skote deur een jagter om 'n dier te skiet.



