Ek kry net die popcorn dit raak nou lekker
Groete BerettaWouter Roets wrote: Koos
Gaan in vrede! Ek mors nie meer verder my asem met jou nie!
PS. Verstaan maar nou net weereens hoekom jy n internetbesigheid het en nie n konvensionele winkel nie!

Groete BerettaWouter Roets wrote: Koos
Gaan in vrede! Ek mors nie meer verder my asem met jou nie!
PS. Verstaan maar nou net weereens hoekom jy n internetbesigheid het en nie n konvensionele winkel nie!
Hierdi? vorm omtrent een derde van my bedrywighede, die ander twee derdes is 'face to face' bedrywe en eienaardig genoeg, is hulle net so suksesvol soos die Internet beenPS. Verstaan maar nou net weereens hoekom jy n internetbesigheid het en nie n konvensionele winkel nie!

So dit kan dus wees dat my Horndy GMX vinniger en egaliger oopmaak as gevolg van die plastiek punt op die punt van die koeelGerard wrote:
Waarom is dit so moeilik om te aanvaar dat monos ook kan verskil in ontwerp en dus in werking en aanwending?
Moet nie daarop reken nie. Die Sierra wat jy gebruik het is waarskynlik op groter afstand aangewend as die 80 en 30 meter van die 300gr koeels wat nie so goed gedoen het nie. Dit is die probleem. Hoe korter die afstand, hoe groter is die impak snelheid en hoe swakker is die werkverrigting van die koeel.Maak nie saak of ek met PMP, Hornady of Speer skiet nie, ek gaan met die 300 'n bwb se nek afskiet!!


Het geweeg en die gewig wat behou was is 81.3%SmitH wrote:
Hier is n herwinde 150gr gschv wat ek uit n kudu gehaal het wat ek op +- 150m reg van voor geskiet het sy longe niereen hart was stukkend gewees het nog net nie die punt geweeg nie
[img width=560 height=420]http://i1105.photobucket.com/albums/h35 ... 011033.jpg[/img]







Verder blyk dit duidelik uit hierdie foto dat Frikkie se koe?l tenvolle omgeklink het en selfs al sy vlerkies verloor het in die proses van penetrasie.Die punt was net n stuk soliede koper omtrent 50 % gewig behou. Anders as Barnes X was daar geen omklink nie. Het die punt gehou want dit het my vermoede bevestig.
Soos ons almal weet, is maaginhoud baie solied en verweer enige koe?l wat daardeur trek, veel meer as enige vleisweefsel wat gepenetreer sou word.Ek het later 2 koedoes in die kuiltie geskiet. Geen been getref nie en een van die punte gekry. In die maag as ek reg onthou.


Daai koeel lyk nes hy moet na hy gewerk het. Die 85gr koeels wat ek uit gemsbokke herwin het, lyk net so. Daai skag wat oorbly penetreer verskriklik goed en reguit. Onthou, die vlerkies maak die skade aan die longe/hart/lewer ens, en die skag wat oorbly maak die uitgangswond wat die bloed gooi.Johan JvR wrote: [img width=560 height=372]http://i494.photobucket.com/albums/rr30 ... en/GSC.jpg[/img]

Terwyl GSC se laai data aandui dat jy gemaklik 3200 kan skiet uit 'n 24" loop 300 kaliber en selfs ho?r afhangende van watter 300 dit is?Ek is nie tevrede met n MONOMETAAL punt was 68% gewig retensie het op n loop spoed van 2930 fps en so op 120 meter in n koedoe perform nie,




Wouter, dit is afhanklik van die kaliber, trefsnellheid, ontwerp en aanwending. Indien die vlerke heeltemal afskeur, wissel die retensie van 85% tot 50%.Ter inligting wat is GS se gemiddelde gewigritensie met die blare afgebreek teenoor die algemene monolitiese koeels?
Die dilemma met die tipiese X is dat dit nie so gebeur nie. Ek het 'n foto van 72 bekende koperkoeels wat uit diere herwin is. 7 Van die koeels lyk soos die tipiese advertensie wat mens van hulle sien. 20 het van die vlerke verloor, 38 het al die vlerke verloor en 7 het getuimel nadat daar geen of feitlik geen oopmaak was nie.Ek wil reeds so min as moontlik he dat die "vlerkies" afskeur en is Barnes se tipiese X wat ek verwag het.

Gerard wrote: Ek wil voorstel dat jy die spoed van die 160gr HVs in jou 300 opstoot met so 250vps en dan sien hoe die werkverrigting verbeter.
Maar wat volg dan nou hier?Uit jou skrywe is dit duidelik dat GSC nie 'n spesifieke spoed aanbeveel vir 'n spesifieke koeel nie
Dit nou op vanaf Frikkie se 2930vps bring jou by 3180vps - gaan kyk wat s? laai data tabelle !!!!!Ek wil voorstel dat jy die spoed van die 160gr HVs in jou 300 opstoot met so 250vps en dan sien hoe die werkverrigting verbeter.
Vleisskade - afgesien van die gedeeltelike fragmentering van GSCHV koe?ls, is dit ook oor en oor bewys in die praktyk dat vleisskade met die GSCHV veel laer is as meeste ander monolitiese koe?ls.Die probleem is egter die mite van gewigretensie. Dit is 'n mite en bring nie noodwendig verhoogde werkverrigting nie. Hou ingedagte dat, indien die koeel ontwerp is om dit te hanteer, spoed net goeie goed bring.
met GSCHV, verklaar dit.wisselvallige werking