Bobbybobby wrote: Google glock problems and you'll see why you take such a chance getting a glock .
one thing about glock is they never have a recall it's all ''upgrades '' . glock always settles out of court when sued and another thing is most ad's are from glocks fact .
the thing of not shooting lead in glocks is glocks way of getting out of the garentee , if a pistol can't work with lead bullets it's a pointless pistol in africa .
i personally know of 4 guys who got rid of glocks because of them jamming yes if you get a good one you a for away but should you get a flop you buggered .
get a revolver it's a better bet .
Die rede hoekom daar so sogenaamde probleme met Glocks - op Google is, is omdat dit die gewildste pistole in die VSA is. Die meeste privaatpersone is egter nie opgelei nie met die gevolg dat die verkeerde hantering, herlaaimetodes en onderhoud aanleiding tot probleme gee. Dit is nie 'n Glock fout nie, eerder onopgeleide hanteerders se fout.
Jou aanname dat daar "flops" is, geld vir alle meganiese toerusting. Ongelukkig is dit so dat die meeste privaat skuts taamlik deur die k*k is en dan hulle foute op die betrokke fabrikaat blameer
Ek het al talle kere op die skietbaan gesien hoe "goeie" skuts met hulle Glocks storings ervaar omdat hulle die wapen verkeerd vashou. Wie se skuld is dit DADELIK? Natuurlik die verdomde plastiekpistool!
Hein M


Jou pistool gaan nog werk met 'n ou recoil spring, maar die pistool gaan meer stres ondegaan met elke skoot. Vervang die springs!



