CZ of Glock (9mm)

User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: CZ of Glock (9mm)

Post by Ratel »

saswart wrote: Wed Mar 30, 2022 11:04 am
cassie_calvinia wrote: Tue Mar 29, 2022 7:46 am
vossie1 wrote: Tue Mar 29, 2022 7:31 am More Manne
Daai magesyne? is dit staal?
het gelees 'n mens moet die glock se mag catch vervang as 'n mens staal gebruik.
die perde wat kaartjies print sal nou moet plan maak. kannie wag vir my 43x nie
Yip dit is, ja jy moet mag catch vervang ander vreet dit die bestaande polymer een op...of so se die reviews en shield mag se eie webwerf.

https://jizni.co.za/magazines-glock-sli ... x-g48.html
Ek weet net ek sal nie weer Promag by hulle koop nie.
Maak 'n verskil
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: CZ of Glock (9mm)

Post by cassie_calvinia »

ek wil begin 9mm ammo stock.
vir die 43x.
maak die greine saak?
sommer vir speel
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: CZ of Glock (9mm)

Post by Swede »

cassie_calvinia wrote:ek wil begin 9mm ammo stock.
vir die 43x.
maak die greine saak?
sommer vir speel
As jy nie gaan herlaai nie, koop die ammo wat die goed koopste is. Gewoonlik gaan dit 115 of 124gr klas wees, meer as geskik vir speel.

Sent from my SM-N970F using Tapatalk

And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: CZ of Glock (9mm)

Post by cassie_calvinia »

Dankie
HOU HOM DAAI DIKTE
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2133
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: CZ of Glock (9mm)

Post by Ds J »

cassie_calvinia wrote: Wed Mar 30, 2022 11:28 am ek wil begin 9mm ammo stock.
vir die 43x.
maak die greine saak?
sommer vir speel
Versigtig vir die heel goedkoopste herlaaide ammunisie. Ek het van verskeie sportskuts en instrukteurs gehoor dat die kwaliteitskontrole nie altyd na wense is nie, en dit kan tot skade lei.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: CZ of Glock (9mm)

Post by cassie_calvinia »

lyk anyway of die printers weer saan.
kom nie kaartjies in calvinia aan
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13507
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: CZ of Glock (9mm)

Post by Capt. Yoda »

Ds J wrote: Wed Mar 30, 2022 1:54 pm
cassie_calvinia wrote: Wed Mar 30, 2022 11:28 am ek wil begin 9mm ammo stock.
vir die 43x.
maak die greine saak?
sommer vir speel
Versigtig vir die heel goedkoopste herlaaide ammunisie. Ek het van verskeie sportskuts en instrukteurs gehoor dat die kwaliteitskontrole nie altyd na wense is nie, en dit kan tot skade lei.
Ek het al self n paar rowwe homebrews geskiet wat die mense by die bane self rol. Ek betaal ma bq meer nou en koop Seller ball ammo vir daai baan sessie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1343
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: CZ of Glock (9mm)

Post by Toxxyc »

Ek was al by 'n klubskiet waar 'n man se goedkoop ammunisie op 'n stage gelei het tot 'n koeël wat in die loop vassit. Ons het uiteindelik die hele Glock uitmekaar gehaal, die loop op 'n boomstomp staangemaak en die koeël met 'n staal pen en 'n hamer uitgefoeter. Toe hy uiteindelik reg is om weer te skiet, toe is die eerste skoot van die volgende stage vir hom presies dieselfde. "Poef" en daar skree die RO "STOP".

Toe maak ons weer die pistool reg en toe hy wou laai om weer te try na die tweede squib, besluit die RO om hom te vra om eers 'n rondte te trek om te kyk wat in die dop aangaan.

Niks kruit nie. Niks. Hy het maar opgepak en huistoe gegaan.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3940
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: CZ of Glock (9mm)

Post by tau »

cassie_calvinia wrote: Wed Mar 30, 2022 11:28 am ek wil begin 9mm ammo stock.
vir die 43x.
maak die greine saak?
sommer vir speel
Ons het tussen 3 pelle heelwat van die BLAZER ammo by S&O gekoop op sale waarmee ons CQB en ander scenario's oefen onder rowwer omstandighede war wapens vuil raak en baie hanteer word.

Ons skiet nie mal baie nie, maar genoeg om te sê die ammo loop mooi in G19', 26 en CZ pistole.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply